DE eng

Search in the Catalogues and Directories

Hits 1 – 6 of 6

1
Ek meneer en jy meneer: hoe word master dan gesmeer?
In: Lexikos; Vol. 5 (1995) ; 2224-0039 (2013)
BASE
Show details
2
Aspekte van sintaktiese inligting in verklarende Afrikaanse woordeboeke
In: Lexikos; Vol. 3 (1993) ; 2224-0039 (2013)
Abstract: Sintaktiese inligting in verklarende Afrikaanse woordeboeke word nie op konsekwente wyse by leksikale en multileksikale lemmas aangebied nie en nuwe terminologie en inligting uit die teoretiese taalkunde word selde weerspieël. Drie gleuwe vir sintaktiese inligting in die artikel van 'n lemma word voorgestel: 'n gleuf vir 'n leksikale-itemklassifikasie, 'n gleuf vir inligting omtrent die tipiese sintaktiese optrede van 'n lemma en 'n derde gleuf vir voorbeeldmateriaal waarin ook eksplisiete inligting omtrent atipiese sintaktiese optrede verskaf word. Voorstelle word gemaak vir die aangawe van sintaktiese inligting in die artikels van multileksikale lemmas. Daar word ook gekyk na praktiese oplossings vir die weerspieëling van nuwe inligting en terminologie uit die teoretiese taalkunde. ; Aspects of syntactic information in descriptive Afrikaans dictionaries Syntactic information is not presented in a consistent manner in the articles of lexical and multilexical lemmas in descriptive Afrikaans dictionaries. New terminology and information resulting from linguistic research are seldom portrayed. Three slots for syntactic information in the article of a lemma are suggested: a slot for a lexical item classification, a slot for information on the typical syntactic behaviour of a lemma and a third slot for usage examples in which explicit information on non-typical syntactic behaviour is provided. Ways are suggested for the presentation of syntactic information in the articles of multilexical lemmas. Practical proposals are made for the reflection of new terminology and information resulting from linguistic research.
Keyword: adjunk; atipiese sintaktiese optrede; djunct; fixed expressions; groepsetsels; leenwoordgroepe; leksikale-itemklassifikasie; lexical item classification; loan-word phrases; multileksikale lemmas; multilexical lemmas; non-typical syntactic behaviour; prepositional phrases; sintaktiese inligting; syntactic information; tipiese sintaktiese optrede; typical syntactic behaviour; uitdrukkings
URL: https://lexikos.journals.ac.za/pub/article/view/1097
https://doi.org/10.5788/3-1-1097
BASE
Hide details
3
Die lemmatisering van uitdrukkings in verklarende Afrikaanse woordeboeke
In: Lexikos; Vol. 1 (1991) ; 2224-0039 (2013)
BASE
Show details
4
Los of vas geskryf: die leksikograaf, die spelreëls en die taalwerklikheid
In: Lexikos; Vol. 2 (1992) ; 2224-0039 (2013)
BASE
Show details
5
Lexicographic Training at the Bureau of the Woordeboek van die Afrikaanse Taal
In: Lexikos; Vol. 8 (1998) ; 2224-0039 (2012)
BASE
Show details
6
Ek meneer en jy meneer : hoe word master dan gesmeer?
In: Lexikos. - Stellenbosch : Buro van die Wat 5 (1995), 97-104
BLLDB
Show details

Catalogues
0
0
0
0
0
0
0
Bibliographies
1
0
0
0
0
0
0
0
0
Linked Open Data catalogues
0
Online resources
0
0
0
0
Open access documents
5
0
0
0
0
© 2013 - 2024 Lin|gu|is|tik | Imprint | Privacy Policy | Datenschutzeinstellungen ändern