DE eng

Search in the Catalogues and Directories

Hits 1 – 10 of 10

1
On Recent Proposals to Abolish Polysemy and Homonymy in Lexicography
In: Lexikos, Vol 28, Pp 1-31 (2018) (2018)
Abstract: Oor onlangse voorstelle vir die wegdoen van polisemie en homonimie in leksikografie.Twee artikels het onlangs in Lexikos verskyn wat voorstel dat weggedoen word met homonimie en polisemie in die leksikografie, spesifiek in woordeboeke met slegs 'n teksresepsiefunksie. Hierdie bydrae identifiseer twee teoretiese hoofpremisse vir die voorstel en bevraagteken hulle. Die premisse is: (i) 'n teorie van die lemma as taalteken; en (ii) die resultate van woordeboekkritiek. By nadere ondersoek word bevind dat beide die premisse faal met betrekking tot polisemie. Met betrekking tot homonimie word die eerste premis as ongeldig bewys, en die tweede een word geldig bevind. Die bevindinge hou in dat die teoretiese basis vir die voorstel óf hersien moet word (waarvoor die teorie van leksikografiese kommunikasie aangebied word), óf op die enkele praktiese en onbewese argument van datatoeganklikheid moet steun. Terselfdertyd ontwikkel die bydrae 'n potensiële breë raamwerk vir die teorie van leksikografiese kommunikasie. Die raamwerk verteenwoordig 'n leksikografiese teksgrammatika, wat as 'n kommunikasiekode parallel tot elemente van die teorie van leksikografiese tekste en taalkundige grammatikas aangebied word. Daar word aangevoer dat woordeboekartikels uit tekste bestaan waarin hierdie twee grammatikas in wisselende mates oorvleuel en as sodanig 'n hibridiese vorm van tekstuele kommunikasie verteenwoordig.
Keyword: Africa; Germanic languages. Scandinavian languages; grammatika; homonimie; Languages and literature of Eastern Asia; leksikografiese grammatika; leksikografiese kommunikasie; Oceania; P1-1091; PD1-7159; Philology. Linguistics; PL1-8844; polisemie; semiotiek; taalkunde; taalteken; teorie van leksikografiese kommunikasie; teorie van leksikografiese tekste
URL: https://doaj.org/article/6074c3ccc3b94c45b9aa2f8f6a203517
https://doi.org/10.5788/28-1-1456
BASE
Hide details
2
Explaining Dysfunctional Effects of Lexicographical Communication
In: Lexikos, Vol 24, Pp 36-74 (2014) (2014)
BASE
Show details
3
Die teenstellingsdefinisie in Afrikaanse verklarende woordeboeke Die teenstellingsdefinisie in Afrikaanse verklarende woordeboeke
In: Lexikos, Vol 8, Iss 1 (2012) (2012)
BASE
Show details
4
Examples and Overaddressing in Bilingual Dictionaries
In: Lexikos, Vol 21, Pp 78-94 (2012) (2012)
BASE
Show details
5
Namibian University Entrants' Concepts of 'a Dictionary'
In: Lexikos, Vol 20, Iss 0 (2011) (2011)
BASE
Show details
6
Standaardwoordeboek en kern-woordeboek: 'n Vergelykende evaluering
In: Lexikos, Vol 15, Iss 0 (2011) (2011)
BASE
Show details
7
Nuwe dinge in Nuwe woorde - 'n oorsig oar buitemikrostrukturele leksikografiese vernuwings
In: Lexikos, Vol 10 (2011) (2011)
BASE
Show details
8
'n Voorlopige model vir die sistematiese beskrywing van gebruikersvriendelikheid in woordeboeke
In: Lexikos, Vol 16 (2011) (2011)
BASE
Show details
9
Kontekstuele bepalers by die beplanning van skoolwoordeboeke
In: Lexikos, Vol 20, Iss 0 (2011) (2011)
BASE
Show details
10
'n Teoretiese basis vir kontekstualisering in tweetalige woordeboeke
In: Lexikos, Vol 19 (2011) (2011)
BASE
Show details

Catalogues
0
0
0
0
0
0
0
Bibliographies
0
0
0
0
0
0
0
0
0
Linked Open Data catalogues
0
Online resources
0
0
0
0
Open access documents
10
0
0
0
0
© 2013 - 2024 Lin|gu|is|tik | Imprint | Privacy Policy | Datenschutzeinstellungen ändern